Give Yourself a Break Retreat
2 - 4 Augustus 2024, @ 5th Ave, Gooseberry Guesthouse, Johannesburg
✨ Kom en 'Take a Break'...
Maak vriende met jouself...
Hierdie naweek. 🤗
– A weekend of laughter, connection and sharing.
Aangebied deur Susan Berry
– A weekend of laughter, connection and sharing.
Aangebied deur Susan Berry
Hoe belangrik sou dit wees om die naweek by te woon?
Mees belangrik!!!
✅ Dit is DIE belangrikste verhouding in jou lewe.
✅ Hierdie verhouding BEINVLOED AL JOU VERHOUDINGS & JOU HELE WÊRELD.
✅ Jy is ALTYD by jou.
✅ Dis die een persoon waarvan jy NOOIT kan wegkom nie.
✅ Al die ander mense in jou lewe -vir wie jy so baie aandag gee – dikwels ten koste van jouself, beweeg net deur jou lewe – net jy sal bly.
✅ Jy het alleen in hierdie wereld ingekom en sal alleen hier uitgaan.
✅ Want die aandag en die aanvaarding wat jy nie vir jouself kan gee nie, sal gesoek word by ander mense – uitgelewer aan ander se goedkeuring . ‘n Rocky road.
✅ ‘Wherever you go, there you are.’
👉 “Hard truth: The one thing you can’t outrun is yourself. You can change your relationship, job and location, but you’ll keep meeting yourself over and over again until you’re committed to working on yourself.”- ©millenial.therapist | Sara Kuburic
‘It is not your job to like me – it is mine 💛💛💛’
Ons lyk almal altyd pragtig – stry? En ruik ook so lekker…
Dis nou tyd vir binnetoe: Inner-shower, binne-kuier.
Het dit nie nou tyd geword om regtig by jouself uit te kom nie?
By die belangrikste persoon in jou lewe?
Aandag aan jouself te gee wat jy so vergeefs by ander soek?
✨“If you don’t love yourself at least a little… If you don’t create an armour of self-love and happiness around your heart, the setbacks caused by others will become lethal and destroy you.”✨ – Alice in Wonderland.
En nee, hier praat ons nie nou van die fisiese versorging: massages, naels, hare ,klere nie. Ons almal lyk altyd pragtig en is mooi versorg uiterlik. Met ons fisiese voorkoms kan ons deur ‘n ring getrek word.
Maar hierdie naweek gaan oor:
✅ Innerlike versorging: “Inner shower, inner visit, inner perfume.”
✅ Eenvoudige praktiese metode van die versorging en hoe om uit ‘n plek van binne stilte te begin leef.
✅ Hoe om jou dag tot dag verhouding met jouself dop te hou en aan te werk.
✅ Hoe om jou eie beste vriendin te begin word deur jou binnelandskap te leer ken.
✅ Waar jy staan as jou beste vriendin in alle aspekte en ook jy in die verhouding met ander.
✅ Die absolute belangrikheid van die vriendskap en hoe dit jou lewe beinvloed.
Jy sal weet hoe om vir jouself daardie aandag en liefde te gee wat jy nog altyd so naarstigtelik by ander en op soveel ander plekke gesoek het.
👉 Kom.
Jy is al wat jy het.
✅ waar jy net jouself nodig het,
✅ wat jy ENIGE PLEK, ENIGE TYD kan toepas,
✅ die vooruitsig & insig van ‘n diep, nuwe verhouding met jouself,
✅ wat sal oorspoel na al jou ander verhoudings.
– A weekend of laughter, connection and sharing.
Aangebied deur Susan Berry
Datum:
Vrydag, 2 Augustus (16:30) – Sondag, 4 Augustus 2024 (12:30)
(2 Aande luukse 4-Ster akkommodasie en etes ingesluit)
Adres:
5th Avenue Gooseberry Gastehuis
44 5de Laan
Linden
Prys: R3,900 per persoon.
Die koste sluit die volgende in:
Ek is druk besig by die werk en by die huis.Dinge kom net nie klaar nie en daar is altyd so baie om te doen. En wat van my gesin?
Ontspan… Hierdie is ‘n naweek wat jou met metodes gaan toerus om jouself te reset in ;’n nuwe verhouding met jouself en om dan nuut met die lewe aan te gaan. En onthou: die verhouding met jouself beinvloed die verhouding met jou gesin en familie.
Ons spandeer so maklik op goed waarvan die geluk kort is en so maklik op ons uiterlike voorkoms, maar dit is die binneste voorkoms – die mees belangrikste voorkoms en verhouding met ons self wat ons lewe bepaal.
Deur die naweek by te woon, gee jy nie net vir jouself die begin van ‘n diep vriendskap met jouself en waarvan jy die metodes vir altyd kan gebruik wat stres in jou lewe sal verminder, maar ook om te sien hoe mense om jou se gedrag begin verander, namate jy rustig en geliefd in jou verhouding met jouself word.
En, niemand ken iemand anders die naweek nie – tensy jy jou bestie saambring.
Die naweek is ‘n gulde geleentheid om ander te leer ken, maar veral om by jouself uit te kom.
Hierdie naweek gaan 100% oor jou!
Daar is ‘n vloei en rustigheid wat versteur sal word vir die persoon wat dan weer heen en terug na die normale huislike met eie frustrasies gaan en om dan weer in die vloei te kom. Dis ‘n geleentheid vir regte ME–time.
Susan Berry is ‘n ewige student van die lewe met ‘n wetenskaplike agtergrond in Chemie & Fisika, jare in die gastehuisbedryf, ‘n beauty lover, asook die aanbieder van welbekende ‘Triek jou Triggers’ Retreats.
✨‘Anything can happen to anyone and it is best to be prepared.’✨
– Arundhati Roy
Is jy moeg vir self-help boeke en vele opsies vir “retreats?”
En al hierdie woorde van ‘be kind to yourself’ of ‘love yourself’ en dan al die ingewikkelde lyste waardeur jy moet werk om dit te doen.
Maar hoe om dit regtig te doen? Hoe om die ‘love yourself’ aan die binnekant te doen en nie net buite met mooi hare, klere, grimering, lieflike parfuum nie? En nie die’love’ heeltyd aan die buitekant te soek by ander mense en omstandighede nie en as hulle net kan verander dan sal ek darem baie beter voel. Nee,
Want dit is so belangrik- dit bepaal jou geluk- jou verhouding met jouself.
Soveel praatjies, soveel kursusse, soveel raad waar daar met soveel gesag gepraat word.Soveel om te onthou en om te doen… Sommer nog stres by.
Lewensveranderende inligting word op ‘n eenvoudige, kreatiewe manier oorgedra tydens hierdie naweek.‘n Holistiese, feitelike oorsig met inligting en praktiese toepassing in jou eie lewe. Geen ‘fluff’ hier nie.
✅ Uitstekend beplan. Waarde vir geld.
✅ Tuin is ‘n lushof, baie mooi.
✅ Kos was uitsonderlik lekker.
✅ Gastehuis en kamers is lieflik, warm & welkom.
✅ Baie effektief en opgelei.
✅ Uitstekend verduidelik en vasgelê.
✅ Ontspanne en selfversekerd.
✅ Innerlike versorging: Inner-shower, inner-visit, inner-perfume,
✅ Eenvoudige praktiese metode van die versorging en hoe om uit ‘n plek van binne stilte te begin leef,
✅ Hoe om jou dag tot dag verhouding met jouself dop te hou en aan te werk,
✅ Hoe om jou eie beste vriendin te begin word deur jou binnelandskap te leer ken,
✅ Waar jy staan as jou beste vriendin in alle aspekte en ook jy in die verhouding met ander,
✅ Die absolute belangrikheid van die vriendskap en hoe dit jou hele lewe beinvloed.
✨ Jy sal wegstap na hierdie naweek en met ander oë na jouself begin kyk en na ander. Jy sal weet hoe om vir jouself daardie aandag en liefde te gee wat jy nog altyd so naarstigtelik by ander en op soveel ander plekke gesoek het. 🤗
✅ Waar jy net jouself nodig het,
✅ Wat jy ENIGE PLEK, ENIGE TYD kan toepas,
✅ Die vooruitsig & insig van ‘n diep,nuwe verhouding met jouself,
✅ Wat sal oorspoel na al jou ander verhoudings.
➡ om op jou eie tyd,
➡ in jou eie spasie,
➡ in diepte by jouself uit te kom
➡ en die eenvoud van die metodes toe te pas en te oefen
➡ met ondersteuning, sodat jy prakties bekend is daarmee na die naweek.
Oproep of What’s App: 083 280 5422
Epos: retreat@gooseberryguesthouse.co.za / info@gooseberry1.co.za
Terloops, het jy geweet 5th Avenue Gooseberry Guesthouse het onlangs erkenning van HotelsCombined ontvang as een van die top gastehuise in SA? Lees meer hieroor in hierdie artikel.