Kom sluit aan by Gooseberry Retreat se 1ste Saterdag Vroue-oggend

Gooseberry Retreats Saterdag Vroue Oggende

Hallo vanaf Gooseberry Retreat!

Ons het geluister na julle voorstelle … en hier is die inligting vir ons eerste Vroue-oggend wat aangebied word op:

Saterdag, 29 November 2025

πŸŽ€ β€œIT’S NOT YOUR JOB TO LIKE ME – IT’S MINE”

Saterdae vroue oggende by Gooseberry Retreat

Kliek hier vir die uitnodiging in PDF.

🌷 Belangrike besonderhede:

Plek: 5th Avenue Gooseberry Gastehuis, 44 5de Laan, Linden
Tyd: 08:30 – 14:00
Koste: R645 pp (BTW ingesluit)
Ingesluit: Ligte middagete & teetyd
Aanbieder: Susan Berry

🌼 Waaroor gaan die oggend?

🧑 As jy nie jou eie vriendin is nie, is jy weerloos en dis β€˜n vriendskap waarvan jy nooit sal kan wegkom nie. Hierdie oggend gaan jou help om weer terug te keer na daardie vriendskap met praktiese inligting vir gebruik in die gewone oomblikke van elke dag.

🎟️ Beperkte plek beskikbaar – ons hou dit persoonlik & intiem!

🌸 Wat jy kan verwag:

  • Ontvangs met koffie & tee
  • Inspirasie en tegnieke vir die vriendskap met jouself.
  • Praktiese oefeninge & refleksie
  • Ligte middagete & teetyd

πŸ’Œ Stuur jou naam:

Opsie 1 – WhatsApp:
Susan: 083 280 5422

Opsie 2 – E-pos:
retreat@gooseberryguesthouse.co.za

NΓ‘ jou bespreking bevestig ons per e-pos of WhatsApp met betalingsbesonderhede.

Saterdagoggend – groete,
Susan xx

🌸 Gooseberry Retreat – Retreat into the world within 🌸

Gooseberry Retreat

πŸ“± Selfoon / WhatsApp: 083 280 5422 – Susan
πŸ“§ retreat@gooseberryguesthouse.co.za
🌐 Gooseberry Retreats – 5th Avenue Gooseberry Guesthouse
Facebook: Gooseberry Retreat